Vere
Vere
’n Voël se vere speel ’n belangrike rol in kamoeflering en paring, en veral om die mannetjie opvallend te maak. 🦜
Wees opvallend – hierdie is nie camodrag nie. Die vere maak die voël.
Klik op die skakel as jy die broek wil laat verpak as n geskenk.
Regular price
R 250.00 ZAR
Regular price
R 250.00 ZAR
Sale price
R 250.00 ZAR
Unit price
/
per
Share
Grootte
Grootte
Materiaal
Materiaal
Jou gemaklike Boereworsbroek is gemaak van premium 100% rekkatoen met 'n sagte rek om jou middel.
Aflewering
Aflewering
- Gratis binnelandse deur-tot-deur-aflewering word aangebied op bestellingswaardes van R1000.00 of meer, BTW ingesluit (slegs Suid-Afrika).
- Bestellings onder R1000.00, BTW ingesluit, sal R85.00 gehef word vir aflewering (slegs Suid-Afrika).
- Bestellings word gewoonlik binne 2-4 dae vanaf datum van versending afgelewer.
Gesels met ons
Gesels met ons
Stuur gerus n epos na info@boereworsbroeke.co.za of WhatsApp ons by 072 142 1693