Collection: Boerewors Broeke

  • Watter materiaal is Boerewors Broeke?

    Jou gemaklike Boereworsbroek is gemaak van premium 100% rekkatoen met 'n sagte rek om jou middel.

  • Hoe lank na my bestelling geplaas is kan ek verwag om my broeke te ontvang?

    Bestellings word gewoonlik binne 2-4 dae vanaf datum van versending afgelewer.

  • Wat is Boerewors Broeke se afleweringskoste?

    Bestellingswaardes van R1 000.00 of meer - Gratis binnelandse deur-tot-deur-aflewering.

    Bestellings onder R1000.00 - R85.00 gehef word vir aflewering.