Skip to product information
1 of 2

Karnallie Broekie

Karnallie Broekie

Karnallie is so soet soos . . .  'n Kersfees elf! Sy Ouma se oogappel en sy Ma se rakker!

 Klik op die skakel as jy die broek wil laat verpak as n geskenk. 

Regular price R 210.00 ZAR
Regular price R 210.00 ZAR Sale price R 210.00 ZAR
Sale Sold out
Size

Grootte

Materiaal

Jou gemaklike Boereworsbroek is gemaak van premium 100% rekkatoen met 'n sagte rek om jou middel.

Aflewering

  • Gratis binnelandse deur-tot-deur-aflewering word aangebied op bestellingswaardes van R1000.00 of meer, BTW ingesluit (slegs Suid-Afrika).
  • Bestellings onder R1000.00, BTW ingesluit, sal R85.00 gehef word vir aflewering (slegs Suid-Afrika).
  • Bestellings word gewoonlik binne 2-4 dae vanaf datum van versending afgelewer.

Gesels met ons

Stuur gerus n epos na info@boereworsbroeke.co.za of WhatsApp ons by 072 142 1693

View full details